Bible App logo
Search Icon

Hebreërs 5:7

Hebreërs 5:7 AFR20

Christus het tydens sy aardse lewe smekinge en pleitbedes met harde krete en trane gebring voor God, wat in staat was om Hom uit die dood te red, en Hy is verhoor op grond van sy eerbiedige onderworpenheid aan God.

Video for Hebreërs 5:7

Verse Image for Hebreërs 5:7

Hebreërs 5:7 - Christus het tydens sy aardse lewe smekinge en pleitbedes met harde krete en trane gebring voor God, wat in staat was om Hom uit die dood te red, en Hy is verhoor op grond van sy eerbiedige onderworpenheid aan God.