Bible App logo
Search Icon

Hebreërs 11:3

Hebreërs 11:3 AFR20

Deur geloof verstaan ons dat die wêreld deur die woord van God geskep is. Gevolglik het dit wat gesien word, nie uit die sigbare ontstaan nie.