Hebreërs 1:3
Hebreërs 1:3 AFR20
Hy is die uitstraling van God se heerlikheid, en die ewebeeld van sy wese. Hy hou alles in stand deur sy magtige woord; en nadat Hy die reiniging van sondes bewerk het, het Hy gaan sit aan die regterhand van die Majesteit in die hoogtes.


![[Songs of Praise] Songwriters Hebreërs 1:3 Die Bybel 2020-vertaling](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F52860%2F1440x810.jpg&w=3840&q=75)


