YouVersion Logo
Search Icon

Genesis 32:32

Genesis 32:32 AFR20

Daarom eet die Israeliete tot vandag toe nie die seningrige spier wat aan die heupgewrig vas is nie, omdat hy die heupgewrig van Jakob, die seningrige spier, getref het.