Esegiël 38:2-3
Esegiël 38:2-3 AFR20
“ Mensekind, draai jou gesig na Gog van die land Magog, die hoofleier van Meseg en Tubal, profeteer teen hom en sê, ‘So sê my Heer, die Here: “Dit is Ek teen jou, Gog, hoofleier van Meseg en Tubal!