Bible App logo
Search Icon

Esegiël 37:4-5

Esegiël 37:4-5 AFR20

Toe sê Hy vir my: “Profeteer oor hierdie beendere. Sê vir hulle, ‘Verdroogde beendere, luister na die woord van die Here. So sê my Heer, die Here vir hierdie beendere: “Kyk, Ek gaan gees in julle laat kom, en julle sal leef.

Verse Image for Esegiël 37:4-5

Esegiël 37:4-5 - Toe sê Hy vir my: “Profeteer oor hierdie beendere. Sê vir hulle, ‘Verdroogde beendere, luister na die woord van die Here. So sê my Heer, die Here vir hierdie beendere: “Kyk, Ek gaan gees in julle laat kom, en julle sal leef.

Free Reading Plans and Devotionals related to Esegiël 37:4-5