Bible App logo
Search Icon

Esegiël 37:1-2

Esegiël 37:1-2 AFR20

Die hand van die Here was op my. Hy het my deur die Gees van die Here uitgelei en my neergesit in die laagte – dit was vol beendere. Hy het my keer op keer daar rondom laat loop; en kyk, daar het geweldig baie versprei oor die laagte gelê, en hulle was heeltemal verdroog!

Free Reading Plans and Devotionals related to Esegiël 37:1-2