Esegiël 18:9
Esegiël 18:9 AFR20
volgens my vaste voorskrifte leef, my bepalings nakom deur eerlik op te tree – hy is regverdig en sal beslis leef.” Dit is die uitspraak van die Heer, die Here.