Esegiël 14:6
Esegiël 14:6 AFR20
“Daarom, sê vir die huis van Israel, ‘So sê my Heer, die Here: “Bekeer julle! Julle moet wegdraai van julle afgodsbeelde, en van al julle afstootlike dade moet julle afsien.