YouVersion Logo
Search Icon

Eksodus 35:30-31

Eksodus 35:30-31 AFR20

Moses het vir die Israeliete gesê: “Kyk, die Here het Besaleël, seun van Uri, seun van Gur, van die stam van Juda, by die naam aangewys. Hy het hom met die Gees van God vervul – met wysheid, met insig en met kennis en al die nodige vakmanskap –

Free Reading Plans and Devotionals related to Eksodus 35:30-31