YouVersion Logo
Search Icon

Eksodus 29:45-46

Eksodus 29:45-46 AFR20

Ek sal onder die Israeliete vertoef en vir hulle 'n God wees. Hulle sal weet dat Ek die Here hulle God is, wat hulle uit Egipteland gelei het om onder hulle te vertoef. Ek is die Herehulle God.”

Free Reading Plans and Devotionals related to Eksodus 29:45-46