YouVersion Logo
Search Icon

Eksodus 25:2

Eksodus 25:2 AFR20

“Praat met die Israeliete, sodat hulle vir My 'n •wydingsgeskenk bring. Van elkeen wie se hart hom daartoe aanspoor, moet julle vir My 'n wydingsgeskenk aanvaar.