YouVersion Logo
Search Icon

Eksodus 13:18

Eksodus 13:18 AFR20

God het toe die volk 'n ompad laat neem met die woestyn langs na die Rietsee. Die Israeliete het in slagorde uit Egipteland opgetrek.

Free Reading Plans and Devotionals related to Eksodus 13:18