YouVersion Logo
Search Icon

Prediker 11:5

Prediker 11:5 AFR20

Soos wat jy nie weet watter weg die gees volg in die gebeente binne die buik van 'n swanger vrou nie, net so ken jy nie die werk van God wat alles doen nie.

Verse Image for Prediker 11:5

Prediker 11:5 - Soos wat jy nie weet watter weg die gees volg in die gebeente binne die buik van 'n swanger vrou nie, net so ken jy nie die werk van God wat alles doen nie.

Free Reading Plans and Devotionals related to Prediker 11:5