Bible App logo
Search Icon

Deuteronomium 23:23

Deuteronomium 23:23 AFR20

Maar wat oor jou lippe kom, moet jy nakom; jy moet doen soos jy aan die Here jou God beloof het. Dit was uit vrye wil dat jy die gelofte met jou eie mond uitgespreek het.

Free Reading Plans and Devotionals related to Deuteronomium 23:23