Bible App logo
Search Icon

Amos 2:6

Amos 2:6 AFR20

So sê die Here: “Oor drie oortredings van Israel, ja, oor vier, sal Ek dit nie herroep nie; omdat hulle regverdiges vir geld verkoop en behoeftiges vir 'n paar sandale.