YouVersion Logo
Search Icon

Handelinge 16:25-26

Handelinge 16:25-26 AFR20

Om middernag was Paulus en Silas besig om te bid en tot lof van God te sing, en die gevangenes het na hulle geluister. Skielik was daar 'n hewige aardbewing, sodat die fondamente van die tronk geskud het. Al die deure het onmiddellik oopgegaan, en almal se boeie het losgegaan.

Free Reading Plans and Devotionals related to Handelinge 16:25-26