YouVersion Logo
Search Icon

Handelinge 12:7

Handelinge 12:7 AFR20

Skielik het 'n engel van die Here daar gestaan, en 'n lig het in die sel geskyn. Toe gee hy Petrus 'n stamp teen die sy, maak hom wakker en sê: “Staan gou op!” En die kettings het van sy hande afgeval.

Free Reading Plans and Devotionals related to Handelinge 12:7