YouVersion Logo
Search Icon

Handelinge 11:26

Handelinge 11:26 AFR20

Hy het hom opgespoor en hom na Antiogië gebring. Hulle was 'n hele jaar lank saam met die gemeente en het 'n aansienlike skare onderrig. In Antiogië is die dissipels vir die eerste keer Christene genoem.

Free Reading Plans and Devotionals related to Handelinge 11:26