Bible App logo
Search Icon

2 Korinthiërs 1:6

2 Korinthiërs 1:6 AFR20

As ons dan verdruk word, is dit ter wille van julle bemoediging en redding; as ons bemoedig word, is dit ter wille van julle bemoediging, wat tot uitdrukking kom deurdat julle met volharding dieselfde lyding verduur as wat ons deurmaak.