Bible App logo
Search Icon

1 Korinthiërs 8:1-2

1 Korinthiërs 8:1-2 AFR20

Wat die afgodsoffers betref, stem ons saam: “Ons het almal kennis.” Kennis maak verwaand, maar liefde bou op. As iemand dink hy weet iets, is sy kennis nog nie soos dit behoort te wees nie.

Free Reading Plans and Devotionals related to 1 Korinthiërs 8:1-2