Daarom, God belowe iets en Hy gee dit vir mense omdat hulle glo, want Hy wil goed wees vir hulle. Hy wil ook hê hulle moet seker wees dat hulle sal kry wat Hy vir hulle belowe het. Hy belowe dit nie net vir die mense wat doen wat die wette sê nie, maar ook vir mense wat glo soos Abraham geglo het, Abraham wat ons almal se voorvader is.
Read Romeine 4
Share
Compare All Versions: Romeine 4:16
Save verses, read offline, watch teaching clips, and more!
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos