Psalms 46:4-5
Psalms 46:4-5 ABA
ook nie wanneer die water van die see raas en skuim, en sy wilde branders die berge laat bewe nie. Sela Daar is 'n rivier, sy strome maak die mense bly wat woon in die stad van God, die gewyde woonplek van die Hoogste God.





