Psalms 127:3-4
Psalms 127:3-4 ABA
Julle moet onthou dit is die Here wat vir 'n mens seuns gee, kinders is presente van die Here. Seuns wat gebore is toe hulle pa nog jonk was, is soos pyle wat iemand vashou, iemand wat oorlog moet maak.