YouVersion Logo
Search Icon

Psalms 127:1

Psalms 127:1 ABA

'n Lied wanneer mense na die tempel gaan. Van Salomo. As die Here nie 'n huis bou nie, dan help dit nie dat die bouers hard werk om die huis te bou nie. As die Here nie 'n stad beskerm nie, dan help dit nie dat die wagte wakker bly nie.

Video for Psalms 127:1

Verse Image for Psalms 127:1

Psalms 127:1 - 'n Lied wanneer mense na die tempel gaan. Van Salomo.
As die Here nie 'n huis bou nie,
dan help dit nie dat die bouers
hard werk om die huis te bou nie.
As die Here nie 'n stad beskerm nie,
dan help dit nie dat die wagte
wakker bly nie.