YouVersion Logo
Search Icon

Psalms 117

117
Al die volke moet die Here prys
1Al die volke moet die Here prys,
al die mense moet Hom prys,
2want Hy doen altyd wat Hy belowe het,
Hy bly altyd dieselfde.
Julle moet die Here prys!

Currently Selected:

Psalms 117: ABA

Highlight

Share

Compare

Copy

None

Want to have your highlights saved across all your devices? Sign up or sign in