Psalms 116:8-9
Psalms 116:8-9 ABA
Ja, U het gekeer sodat ek nie sterf nie, U het my gehelp, en ek het opgehou huil, U het gekeer sodat ek nie val nie. Nou lewe ek naby die Here tussen mense wat lewe.