Psalms 116:1-2
Psalms 116:1-2 ABA
Ek is lief vir die Here, want Hy luister wanneer ek tot Hom bid, wanneer ek vra dat Hy my moet help. Want Hy luister wanneer ek bid, daarom sal ek tot Hom bid so lank soos ek lewe.