YouVersion Logo
Search Icon

Psalms 110:1

Psalms 110:1 ABA

Van Dawid. 'n Psalm. Die Here het vir my koning gesê: “Jy moet hier langs My sit, op die belangrikste plek, want Ek sal jou vyande verneder, en Ek sal hulle voor jou laat lê sodat jy jou voete op hulle kan sit.”

Free Reading Plans and Devotionals related to Psalms 110:1