Psalms 10:17-18
Psalms 10:17-18 ABA
Here, U het gehoor wat die mense wil hê, die mense wat hulleself nie kan beskerm nie. U laat hulle weer sterk word, U luister na hulle. U doen reg aan die weeskind en die mens wat swaarkry. Niemand op die aarde sal weer slegte dinge doen aan ander mense nie.





