YouVersion Logo
Search Icon

Psalms 1:1-2

Psalms 1:1-2 ABA

Dit gaan goed met 'n mens wat nie luister na mense wat verkeerd doen nie, wat nie doen wat sondaars doen nie, en wat nie saam spot wanneer mense sit en spot nie. Dit gaan goed met 'n mens wat lief is vir wat die Here sê, 'n mens wat elke dag en nag dink aan wat die Here sê.

Verse Image for Psalms 1:1-2

Psalms 1:1-2 - Dit gaan goed met 'n mens
wat nie luister na mense wat verkeerd doen nie,
wat nie doen wat sondaars doen nie,
en wat nie saam spot wanneer mense sit en spot nie.
Dit gaan goed met 'n mens wat lief is
vir wat die Here sê,
'n mens wat elke dag en nag dink aan wat die Here sê.

Free Reading Plans and Devotionals related to Psalms 1:1-2