YouVersion Logo
Search Icon

Matteus 24:12-13

Matteus 24:12-13 ABA

Meer en meer mense sal nie doen wat God se wette sê nie, en daarom sal die liefde van die meeste mense min word. Maar as iemand tot die einde aanhou om My te volg, dan sal God hom red.

Free Reading Plans and Devotionals related to Matteus 24:12-13