YouVersion Logo
Search Icon

Lukas 21:10

Lukas 21:10 ABA

Toe het Jesus vir die mense gesê: “Die een volk sal teen die ander volk oorlog maak, die mense van een land sal teen die mense van 'n ander land oorlog maak.

Free Reading Plans and Devotionals related to Lukas 21:10