Bible App logo
Search Icon

Josua 3:13

Josua 3:13 ABA

Die priesters sal die kis van die Here dra, die Here van die hele aarde, en wanneer die priesters se voete in die water staan, dan sal die water wat van die bokant kom, ophou om af te vloei. Die water sal soos 'n wal bly staan.”

Free Reading Plans and Devotionals related to Josua 3:13