YouVersion Logo
Search Icon

Jesaja 55:10-11

Jesaja 55:10-11 ABA

Ja, die reën en die sneeu kom uit die hemel en dit gaan nie terug na die hemel nie. Dit maak die aarde nat, en daar groei plante wat saad gee sodat die man wat wil saai, saad het en sodat die man wat wil eet, brood het. So sal my woorde wees wat uit my mond kom, dit sal doen wat Ek wil hê. My woorde sal doen wat Ek gesê het hulle moet doen, my woorde sal nie leeg na My toe terugkom nie.

Verse Images for Jesaja 55:10-11

Jesaja 55:10-11 - Ja, die reën en die sneeu
kom uit die hemel
en dit gaan nie terug na die hemel nie.
Dit maak die aarde nat,
en daar groei plante wat saad gee
sodat die man wat wil saai, saad het
en sodat die man wat wil eet, brood het.
So sal my woorde wees
wat uit my mond kom,
dit sal doen wat Ek wil hê.
My woorde sal doen wat Ek gesê het
hulle moet doen,
my woorde sal nie leeg
na My toe terugkom nie.Jesaja 55:10-11 - Ja, die reën en die sneeu
kom uit die hemel
en dit gaan nie terug na die hemel nie.
Dit maak die aarde nat,
en daar groei plante wat saad gee
sodat die man wat wil saai, saad het
en sodat die man wat wil eet, brood het.
So sal my woorde wees
wat uit my mond kom,
dit sal doen wat Ek wil hê.
My woorde sal doen wat Ek gesê het
hulle moet doen,
my woorde sal nie leeg
na My toe terugkom nie.Jesaja 55:10-11 - Ja, die reën en die sneeu
kom uit die hemel
en dit gaan nie terug na die hemel nie.
Dit maak die aarde nat,
en daar groei plante wat saad gee
sodat die man wat wil saai, saad het
en sodat die man wat wil eet, brood het.
So sal my woorde wees
wat uit my mond kom,
dit sal doen wat Ek wil hê.
My woorde sal doen wat Ek gesê het
hulle moet doen,
my woorde sal nie leeg
na My toe terugkom nie.