Jesaja 43:16-17
Jesaja 43:16-17 ABA
Die Here praat. Dit is Hy wat 'n pad gemaak het deur die wilde see, en wat oorlogkarre en perde gestuur het, en ook baie en sterk soldate. Maar hulle is dood, hulle lê daar. Hulle sal nie weer opstaan nie, hulle is weg, soos die vlam van 'n lamp wat dood is.





