YouVersion Logo
Search Icon

Jesaja 42:16

Jesaja 42:16 ABA

Ek laat blinde mense loop op 'n pad wat hulle nie geken het nie, Ek lei hulle na plekke waarvan hulle nie geweet het nie. Ek verander die donker voor hulle, Ek maak dit lig, Ek maak die pad vir hulle gelyk. Dit is die dinge wat Ek doen, Ek sal aanhou om dit te doen.

Free Reading Plans and Devotionals related to Jesaja 42:16