YouVersion Logo
Search Icon

Genesis 6:9

Genesis 6:9 ABA

Hier is die verhaal van Noag. Noag was 'n goeie en regverdige man. Hy het nie gelewe soos die ander mense van daardie tyd nie. Noag het God gedien en naby Hom gelewe.

Free Reading Plans and Devotionals related to Genesis 6:9