Genesis 13:3-4
Genesis 13:3-4 ABA
Hy het elke dag verder getrek totdat hy weer by dieselfde plek gekom het waar hy voorheen sy tente opgeslaan het. Dit was tussen die stede Bet-El en Ai. Dit was die plek waar hy voorheen 'n altaar gebou het. Abram het die Here daar aanbid.





