Genesis 13:17-18
Genesis 13:17-18 ABA
Jy mag nou deur die hele land trek, want Ek gee dit vir jou.” Abram het sy tente opgeslaan en hy het gaan woon by die bome van Mamre, by die stad Hebron. Abram het daar 'n altaar vir die Here gebou.