Genesis 12:1-2
Genesis 12:1-2 ABA
Die Here het vir Abram gesê: “Jy moet uit jou land gaan, weg van jou familie en van jou pa se huisgesin. Ek sal jou wys na watter land jy moet gaan. “Ek sal jou seën, en jou nageslag sal 'n groot volk word. Ek sal jou naam belangrik maak, en mense sal jou naam gebruik om ander mense te seën.





