YouVersion Logo
Search Icon

Esegiël 43:4-5

Esegiël 43:4-5 ABA

Die lig wat om die Koning, die Here, is, het na die tempel gekom deur die buitenste oos-poort. Toe het die Gees my opgetel en my gebring na die binneste oop stuk grond, en hier het die lig wat om die Koning, die Here, is, die tempel volgemaak.

Free Reading Plans and Devotionals related to Esegiël 43:4-5