Daardie nag kon die koning nie slaap nie. Hy het gesê hulle moet die dagboek bring, die boek waarin hulle die geskiedenis geskryf het, alles wat gebeur het. Hulle het vir die koning gelees uit die boek. Hulle lees toe dat Mordegai vertel het dat Bigtana en Teres vir koning Ahasveros wou vermoor. Bigtana en Teres was amptenare van die koning, hulle was poortwagte.
Read Ester 6
Share
Compare All Versions: Ester 6:1-2
Save verses, read offline, watch teaching clips, and more!
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos