YouVersion Logo
Search Icon

Efesiërs 5:15-16

Efesiërs 5:15-16 ABA

Daarom moet julle seker wees dat julle reg lewe. Julle moet die regte dinge doen en sê. Julle moenie verkeerde dinge doen en sê nie. Julle moet elke minuut reg gebruik, elke minuut wat julle lewe, want dit is nou die tyd wanneer mense slegte dinge doen.

Free Reading Plans and Devotionals related to Efesiërs 5:15-16