YouVersion Logo
Search Icon

Efesiërs 2:19-20

Efesiërs 2:19-20 ABA

Daarom is julle nie meer soos vreemdelinge nie, soos mense wat nie 'n eie plek het nie. Julle is nou ook mense wat aan God behoort, julle is soos sy eie huisgesin. Julle is die kerk, julle is soos 'n gebou. Die fondament van die gebou is die apostels en die profete, en Christus Jesus is self die belangrikste klip in die gebou.

Free Reading Plans and Devotionals related to Efesiërs 2:19-20