Bible App logo
Search Icon

2 Samuel 5:19

2 Samuel 5:19 ABA

Dawid het vir die Here gevra: “Moet ek die Filistyne gaan aanval? Sal U my laat wen teen hulle?” Die Here het vir Dawid gesê: “Ja, Ek sal jou laat wen teen die Filistyne, dit is seker.”

Free Reading Plans and Devotionals related to 2 Samuel 5:19