YouVersion Logo
Search Icon

2 Konings 6:18

2 Konings 6:18 ABA

Toe die Arameërs nader kom, het Elisa tot die Here gebid en gevra: “Here, laat hierdie mense asseblief blind word.” Die Here het gedoen wat Elisa gevra het, en die Arameërs het blind geword.

Free Reading Plans and Devotionals related to 2 Konings 6:18