YouVersion Logo
Search Icon

1 Kronieke 4:10

1 Kronieke 4:10 ABA

Jabes het tot die God van Israel gebid en gesê: “Ek bid dat U my baie sal seën en dat U baie grond vir my sal gee. Ek bid dat U my sal beskerm, sodat dit nie sleg sal gaan met my nie en sodat ek nie sal seerkry nie.” God het alles laat gebeur wat Jabes gevra het.

Free Reading Plans and Devotionals related to 1 Kronieke 4:10