YouVersion Logo
Search Icon

FILIPPENSE 2:10-11

FILIPPENSE 2:10-11 NLV

Só sal by die noem van Jesus se heerlike Naam elke knie in die hemel en op die aarde en onder die aarde buig, en elke tong sal bely: “Jesus Christus is Here!” En só sal God die Vader verheerlik word!

Verse Image for FILIPPENSE 2:10-11

FILIPPENSE 2:10-11 - Só sal by die noem
van Jesus se heerlike Naam
elke knie in die hemel
en op die aarde
en onder die aarde buig,
en elke tong sal bely:
“Jesus Christus is Here!”
En só sal God die Vader
verheerlik word!