YouVersion Logo
Search Icon

NEHEMIA 6:6

NEHEMIA 6:6 NLV

In die brief het daar gestaan: “Gesem het my vertel dat die mense onder mekaar praat en sê dat jy en die Jode ’n opstand beplan. Dit is hoekom julle die muur bou. Volgens die gerugte het jy planne om hulle koning te word.

Free Reading Plans and Devotionals related to NEHEMIA 6:6